Eldorette de Klerk

Eldorette de Klerk
Business Name: Eldorette de Klerk
Short description: As ‘n Geregistreerde Verpleegkundige het ek ‘n passie vir mense.
Hoewel ek nie meer in Verpleging betrokke is nie, doen ek die afgelope paar jaar Berading.
Dit is my hart om mense wat vasgevang is in omstandighede te help om vry te kom, hul potensiaal te ontdek en hul menswees te ontwikkel sodat hul weer met oorgawe in “total well-being” kan leef.
Business Phone Number: 082 075 0553
Business Address: Winburg
ZIP Code: 9420

Send Message to listing owner

Listing Title: Eldorette de Klerk

Eldorette de Klerk