Dorita Ver Loren van Themaat

Dorita Ver Loren van Themaat
Business Name: Dorita Ver Loren van Themaat
Short description: Ek praktiseer 18 jaar reeds as ‘n arbeidsterapeut met spesialisering in die veld van beroep gesondheid en ongeskiktheid bestuur. My agtergrond in litigasie, korporatiewe arenas, versekering industriee sowel as die mediese miljieu (beide internasionaal en in Suid Afrika) stel my in staat om van ‘n wye kennis- en ervarings basis my kliente te help om hul doelwitte te bereik. Elke persoon ervaar een of meer keerpunte in hul lewe wat ‘n betekenisvolle swaai in hul lewens pad teweeg bring. Ek glo dat wanneer die raamwerk in plek is, word ‘n besonderse geleentheid geskep vir die klient om nuwe sleutels te ontdek. Wanneer jy met die regte sleutel(s) in jou hand staan is die opsies voor jou nimmereindigend.
Specializes in…:

Return to work re-integration
Burn out and illness prevention
Neurosensorimotor reflex integration specialist
Life Coach
Disability management and case management
Trauma Relief
Occupational Therapist (MSc in OT)
Sensory intelligence Practitioner (Sensory profiling and sensory self regulation strategies).

Business Website Address: http://www.therapyinaction.co.za
Business Phone Number: 079 619 8353
Business Address: Stellenbosch/Somerset Wes/Paarl/Franschoek
ZIP Code: 7600

Send Message to listing owner

Listing Title: Dorita Ver Loren van Themaat

Dorita Ver Loren van Themaat