Mnr. Faan Krüger

Business Name: Mnr. Faan Krüger
Short description: Vir meer as 25 jaar het ek in die Personeel- en Opleidingsveld gewerk. Vir die volgende aantal jare het ek my eie besigheid bedryf en waardevolle ervaring opgedoen in die bedryf daarvan.

‘n Aantal jare gelede het ek ‘n “Life Coaching”-program gedoen wat via “Skype” deur Prof. Joseph Umidy van Regent Universiteit in die VSA vir ons aangebied was.

Tans is ek besig met opleiding as “Life Coach” aangebied deur Edgar Phillips en Dr. Bertie Hanekom van “Perspective Training College & Institute for Multi-Level Neuro-Processing” deur middel van die “Neuro-Coach Method”.

Gesien in die lig van die feit van my jare ervaring in die Personeelbedryf en eie onderenemings het ek besluit dat ek graag ‘n bydrae wil maak om mense te help om hulle doelwitte en drome te bereik. My God-gegewe roeping en passie vir mense het my gelei om hierdie uitdagende taak aan te pak.

Although everything said above is in Afrikaans, English speaking people are also welcome to make contact and be served in English.
Specializes in…:

Behavioural Change Facilitator and Wellness Coach
Business Coach
Career Coach
Life Coach
Performance Enhancement

Business Phone Number: 082 853 7879
Business Address: Kaapstad en omliggende dorpe.
Nasionaal & Internasionaal via internet, d.w.s Zoom of Google Meet of ander toepaslike toepassings.

Send Message to listing owner

Listing Title: Mnr. Faan Krüger

Mnr. Faan Krüger