Johan Dunn

Johan Dunn

Na 15 Jaar in die IT bedryf is ek nou bevoorreg om as bedienaar van die Woord (predikant) voltyds in diens van God te kan staan. Daardeur kry ek die heerlike geleentheid om saam met die kroon van God se skepping (mense) te kan werk; om saam te groei tot heel-word en meer volkome mense om voluit te lewe tot eer van God.

Dr Hester Myburgh

Dr Hester Myburgh

Ek is ’n Dosent aan ’n Bybel Kollege. Ek het ‘n PhD verwerf te Commonwealth Universiteit. Ek het ‘n Nagraadse Diploma deur Perspektief Kollege behaal. Ek het ‘n Gevorderde Diploma in Bybelse Beradering te Filadelfia Kollege Bloemfontein. Ek het die TIR kursus gedoen vir Trauma. Diploma te Synergetica Academy NEURO-LINGUISTIC PROGRAMMING
Ek het ’n passie om met mense te werk en om mense met emosionele pyn en fisiese pyn by te staan en te help. Ek werk met Jong Mense en daarom het ek ‘n groot liefde om jong mense te help met probleme. Ek is ‘n dosent vir Jong mense.
Ek wil graag mense weer terugkry na die plek waar hulle, hul drome kan verwesenlik.

Annelize Ploos van Amstel

Annelize Ploos van Amstel

Die mens is nie gemaak om te stagneer nie, daarom glo ek mens kan altyd groei en verbeter in verskeie aspekte van mens se lewe. Daar is soveel hindernisse wat jou vashou en verhoed om te groei en jou volle potensiaal te bereik. Ek het ‘n groot hart vir mense en wil graag hulle help in die genesingsproses en om hulle te bevry van dit wat hulle weerhou van hulle doelwitte en geluk. Mens moet nooit glo dat jy alleen deur uitdagings hoef te gaan of skaam te voel om hulp te vra nie, want almal verdien om gelukkig te wees en optimaal te funktioneer.

Liza Schoeman

Liza Schoeman

I am Liza Schoeman and married to Johan Schoeman. We have two wonderful daughters, Anrie and Yana.
I grew up in a small village, named Magogong, Vaalhartz Skema, in the Northern Cape. I finished school in Hartswater High School. After school I did a secretary cource and worked for only 3 months as one. There after I worked as a typist and then I became a Personal Assistant. I worked for 16 years at the Sol Plaatje Municipality. I started part time with my studies as a Functional Therapist at Perspektief Opleidingskollege in Potchefstroom. After resigning as a Personal Assistant, I worked for 2 years as a Manager for Nappies and Soap. Gladly I can say today I am a Functional Therapist and MLNP Life Coach who is working in Kimberley. I can see God’s hand in my life as I am looking back to see the different things I have gone through in the past, to do what I am doing know.

Antoinette Rossouw

Antoinette Rossouw

I’m a registered Industrial Organisational Psychologist. The topic of my research was the relationship between emotional intelligence and psychosocial health with specific reference to employee well-being. I have 28 years counselling experience.
As an independent I / O practitioner my focus areas are employee psychosocial health, communication skills, team building,
coaching, training, and self-management during periods of transformation, as well as candidate assessment, recruitment,
selection and on-boarding.
As a therapist, I specialise in facilitating clients towards psychosocial health.

Bernadette de Wet

Bernadette de Wet

I am a Social Worker in Private Practice, passionate about working with individuals and groups and helping others to function at a higher level. I am an accredited CPD provider and offer various workshops.

Dobbie Booy

Dobbie Booy

I like to inspire people to maximise their personal and professional potential. I have the ability to lead others to work together.
Ek het ’n hart vir mense wat die seer van die lewe ervaar en ook mense wat die behoefte het om nader aan hul Godgegewe potensiaal te groei. Ek wil hul graag help om die negatiewe/positiewe impulse te ontsluit om positiewe resultaat en energie te ervaar.

Dr. Theuns de Klerk

40 jaar in die bediening by verskillende Gereformeerde Kerke in RSA en Namibië; Nou op pensioen.
Begin L’Amour Heelword Sentrum wat ten doel het om mense in hulle heelword proses te begelei en deur middel van MLNP kursusse persone toe te rus om mense te ondersteun.