Freestate
Address:
Langenhovenpark, Bloemfontein
9330
9330
Short description:
Dit is my passie en skeppingsdoel om seer en stukkende mense te help om lewensvraagstukke vanuit ‘n geloofsperspektief te hanteer en hulle dan te begelei om weer selfwaarde te kry.
Hiervoor maak ek gebruik van verskeie tegnieke om hulle te help, wanneer hulle swaarkry om te praat, want dis nie altyd maklik om te erken dat jy ‘n probleem het of dat jy hulp nodig het nie.
Hiervoor maak ek gebruik van verskeie tegnieke om hulle te help, wanneer hulle swaarkry om te praat, want dis nie altyd maklik om te erken dat jy ‘n probleem het of dat jy hulp nodig het nie.
Specializes in…:
Ek is ‘n geregistreede Pastorale Terapeut
Ek maak graag gebruik van MLNP in my sessies.
Ek is ook onderrig in Brainspotting en maak ook soms daarvan gebruik.
Ek doen ook soms EFT waar nodig mag wees.
Address:
Bethlehem
9701
9701
Categories:
Short description:
Ek is passievol oor mense en Jesus. Ek is uitverkoop aan my Verlosser en Saligmaker. Hy het my heel gemaak en ek wil ook ander heel maak om ‘n lewe in oorvloed te kan leef deur terapie
Specializes in…:
Traumaberading
Huweliksberading
Emosionele gesondheid
Address:
Memel
Newcastle
Newcastle
Short description:
I want to create and BE the space where people can find healing in human connection and acceptance.
I want to create and BE the energy for people to visualise and reach new goals through the human ability to dream.
I want to create and BE the energy for people to visualise and reach new goals through the human ability to dream.
Specializes in…:
Behavioural Change Facilitator and Wellness Coach
Career Coach
Life Coach
Performance Enhancement
Weight Management
Marinda de Jager – (icr-coachregister.com)
Address:
Winburg
9420
9420
Categories:
Short description:
As ‘n Geregistreerde Verpleegkundige het ek ‘n passie vir mense.
Hoewel ek nie meer in Verpleging betrokke is nie, doen ek die afgelope paar jaar Berading.
Dit is my hart om mense wat vasgevang is in omstandighede te help om vry te kom, hul potensiaal te ontdek en hul menswees te ontwikkel sodat hul weer met oorgawe in “total well-being” kan leef.

E. (Eldorette) de Klerk – (icr-coachregister.com)
Address:
Wesselsbron, Hoopstad, Bothaville
Categories:
Short description:
Ek is n energieke, vriendelike en liefdevolle persoon wat ander mense net wil help en seker maak hulle benut hul Godgewe talente ten volle. Ek is in my vroeë 20s en moes al verskeie teleurstelings in my kort lewe oorkom.
Ek het by Centurion Akedemie in Klerksdorpn gestudeer toe ‘n gru-motorongeluk my droom om ‘n wildbewaarder te word aan skewe laat spat. Ek het opgestaan na die ongeluk en besluit dat ek ‘n sukses van my lewe wil maak. Ek is doelgerig, nie bang vir uitdagings nie, energiek en vol grappe. Ek wil dit wat ek uit my teleurstelings geleer het, gebruik om ‘n verskil in ander persone se lewens te maak.

Life Coaching
Address:
Bloemfontein
9306
9306
Categories:
Short description:
As an entrepreneur in the financial and relationship spheres, I have vast experiences in the repair/managing and healing/development of such difficulties;
As a Life- and Business Coach, I am a catalyst to ensure the optimal results for the individual and/or team, i.e. from a learner/student, athlete, business owner/directors, business and sport teams, etc. on various disciplines;
My roots are grounded in the Christian religion and I strive to correlate all disciplines in adherence thereto.

Addictions Recovery
Behavioural Change Facilitator and Wellness Coach
Business Coach
Career Coach
Performance Enhancement
Relationship Counselling
Sport Performance
Trauma Relief
Financial Management Coach