Family Counselling Centre Johannesburg and Pretoria Hanlie Du Plooy

Family Counselling Centre Johannesburg and Pretoria  Hanlie Du Plooy

Ek is die afgelope jaar ‘n berader en speelterapeut waar ek my passie uitleef. Ek geniet elke oomblik van elke dag waar ek ‘n verskil maak in mense se lewens. Om te sien hoe mense ul doel bereik en uitleef is vir my priceless. Ek is uitverkoop vir die Here en is ook ‘n pastor by Shalom Aanbiddingsentrum Pretoria.

Ek is 40 jaar getroud met Frans en ons het 3 kinders, almal reeds getroud. Ek is ‘n ouma en het die 3 mooiste kleindogters. Natuurlik my hart se punte.

Me Evelyn Venter

Me Evelyn Venter

Ek is passievol oor mense en wil sien dat hulle vervulde en

sinvolle lewens kan lei.

Me Lindi Pickard

Me Lindi Pickard

Ek is `n positiewe, vriendelike person met ‘n passie vir die lewe. Ek help graag ander om hul drome te bewaarheid en glo dat elke mens ‘n doel in die lewe het.

Riaan de Wet

Riaan de Wet

I am passionate to see people whole and healthy (a state of robust health), in them selves, their relationships, and in there work environment. To reach their full potential. I have 25 years of full-time ministry in Church experience and now almost 3 years in ministering to the business community.

I serve as Coach, Corporate Chaplain, and Culture Evangelist in SMME (Small, Medium, and Micro Enterprise/ Entrepreneurs) I am married to my lovely wife who shares the same passions.

Margè Jooste

Margè Jooste

Elke mens is wonderlik tot in sy diepste wese deur God gemaak (Ps. 139:13 & 14 NLV) … en daarom is ek so dankbaar dat lewensafrigting deel van my lewensreis geword het, want ek help graag mense om trauma, stress, uitdagings, beproewings, frustrasies, hartseer, vrese, pyne ensovoorts te kan verwerk sodat hulle met hul God-gegewe gawes en talente hul drome, doelwitte en volle potensiaal kan bereik ten einde ‘n vervulde en godvrugtige lewe te kan lei … ‘n wonderlike mens tot in sy/haar diepste wese soos deur God geskape!

Cindy Beytel

Cindy Beytel

Ek glo daarin dat die LIGGAAM, GEES en DENKE as een saamwerk om die mens as geheel optimaal te laat funksioneer in alle aspekte. Daarom kombineer ek Pilates oefening vir spanning en Asemhaling oefening vir fokus met Life-Coaching om ten einde jou “Pilates, fitness & Wellbeing Coach” te wees.

Ek help jou om jou volle potensiaal te kan uitleef, trauma te verwerk, en nuwe hoogtes te bereik waarna jy streef.
Vir addolesente groepe help ek met aanleg van beroepe,
Vroue wegbreek funksies in die natuur, en jou volledige fiksheids assessering en Pilates program.
My Visie : Om die JY in JOU te vind en die mens te wees wie jy gemaak is om te wees sonder enige beperkings.
Want jy is dit WERD.

Dr. Piet Steenkamp

Dr. Piet Steenkamp

42 Jaar predikant;
Huwelik en Gesinsberader (Unisa/Famsa)
Pastorale Berader CPSC (REG NO: 2020P00662),
Spesialis Brugbedienaar (UP),
Holistic Life Coach,
Gemeente Konsultant