MLNP Facilitators & Coaches in Namibia

Ds. Peter Hattingh
Address: Okahandja, Namibië
9000
Short description: Dit is wonderlik om by herhaling te kan sien hoe kliënte deur hulle seerkry en frustrasie werk en dag tot dag vreugde beleef. Dit is baie vervullend om te sien hoe kliënte se doelwitte realiteit word.
Specializes in…:

Behandeling van trauma
Huweliksprobleme
Verbetering van werksverhoudings
Verslawings en
Die jaag van doelwitte.

Business Phone Number: +264 81 632 6357
Address: Okahandja – L’Amour Heelword Sentrum
9000
Short description: 40 jaar in die bediening by verskillende Gereformeerde Kerke in RSA en Namibië; Nou op pensioen.
Begin L’Amour Heelword Sentrum wat ten doel het om mense in hulle heelword proses te begelei en deur middel van MLNP kursusse persone toe te rus om mense te ondersteun.
Specializes in…:

Life Coach
Verslawings
Gesinsverryking

Business Phone Number: +264 81 210 2866
Brigitte Greyling
Address: Keetmanshoop, Namibia
Specializes in…:

Trauma berading en werk ook graag met kinders. Ek kombineer pottery klasse met berading wanneer ek met kinders werk.

Business Phone Number: 0811242266
Marna Schimper
Address: Okahandja, Namibië
Short description: Ek het L’Amour Heelword Sentrum begin, omdat ek wil help in die proses om genesing te bring. ‘n Veilige hawe vestig waarheen enige iemand kan vlug wat seergekry het in die lewe.
Specializes in…:

Berading
Trauma
Verhoudings

Business Phone Number: +264 81 127 7588
Bernadette de Wet
Address: Child and Family Care
P O Box 1300
Oshakati
Short description: I am a Social Worker in Private Practice, passionate about working with individuals and groups and helping others to function at a higher level. I am an accredited CPD provider and offer various workshops.
Specializes in…:

MLNP Facilitator,

Life Coach,

Trauma and addictions,

Career assessment,

Death and bereavement,

Stress management,

Anxiety and depression.

Business Phone Number: +264 81 244 0369
Business Fax: +264 88 614 225
Dr Florida Beukes
Address: Windhoek en Rehoboth
10005
Short description: I am a teacher by profession with 20 years of experience in youth development. I am passionate about helping young people discovering their true identities in order to live purposeful lives.
Specializes in…:

Life coaching

Career counseling

Anxiety

Youth leadership

Character development

Business Phone Number: +264 81 392 0875
Trudie Davids
Address: Windhoek
10005
Short description: Dit is wonderlik om te sien hoe mense dit weer begin geniet om te droom, hoe hartseer

omskep word in kreatiwiteit, hoe iemand nee kan begin sê en selfvertroue kan kry om hulself te wees

voor mense. Ek hou daarvan om met ouer mense, jongmense en kinders te werk en kursusse aan te bied.
Specializes in…:

Verbetering van verhoudings
MLNP berading
Vervulling van doelwitte

Business Phone Number: +264 81 252 7596
Wendy Lombard – OptiFunct
Address: OptiFunct
Windhoek
10005
Short description: Ek is ‘n Funksionele Terapeut, Pastorale Berader en Lewensafrigter met ‘n BA Graad in Funksionele Terapie asook ‘n Na-graadse Diploma in Ekometrie.
Ek wil graag luister, hoop gee en ‘n verskil maak in mense se lewens … en dit vloei uit ‘n diepe dankbaarheid teen oor my eie ouers.
Specializes in…:

Traumaberading.

Lewensafrigting.

Vakkeuse- en Loopbaanbeplanning met skoliere en volwassenes.

Business Website Address: http://www.optifunct.com
Business Phone Number: +264 81 474 7937
Address: Windhoek, Grootfontein, Keetmanshoop, Otjiwarongo
10005
Business Phone Number: +264 81124 1002
Beatrix Mulder
Address: Windhoek
10005
Short description: Na ‘n loopbaan as sekretaresse, is ek tans ‘n pensionaris. My passie is om mense weer hoop te gee na een of meer traumatiese ervarings. MLNP maak vir my deure oop om die passie uit te leef!
Specializes in…:

Traumaberading met spesifieke verwysing na vroue en kinders.

Business Phone Number: +264 81 2020 604