Mr Lazarus Makwena

Mr Lazarus Makwena

Passievolle en baie energiek. Vind vreugde daarin om te sien mense bereik sukses. Hou daarvan om mense te help. Sterk leier met goeie vermoe om ander te stig, bemagtig en
ondersteun.

Mnr Frans van der Merwe

Mnr Frans van der Merwe

Ek is ‘n gesinsman met twee kinders. Na my studies in Rekeningkunde het ek die besgheids wêreld betree en meer as 30 jaar se ondervinding opgedoen. Ek bedryf nogsteeds my eie besighede maar nadat my kinders begin ooneem het is dit tyd om te begin terug ploeg.

Dit sal ‘n voorreg wees om ‘n verskil te bewerkstellig in ‘n klient se lewe en sodoende te verseker dat hul die beste weergawe van hulself te word.

Ds Johann Trollip – Life in Abundance

Ds Johann Trollip – Life in Abundance

Ek het ‘n innemende geaardheid wat met mense van alle ouderdomme kan kommunikeer. Ek is ‘n goei luisteraar wat bereid is om sonder om te oordeel, saam te werk na ‘n bereikbare droom.

Titia de Ridder

Ek is ‘n forensiese maatskaplike werker in die polisie.

Liza Schoeman

Liza Schoeman

I am Liza Schoeman and married to Johan Schoeman. We have two wonderful daughters, Anrie and Yana.
I grew up in a small village, named Magogong, Vaalhartz Skema, in the Northern Cape. I finished school in Hartswater High School. After school I did a secretary cource and worked for only 3 months as one. There after I worked as a typist and then I became a Personal Assistant. I worked for 16 years at the Sol Plaatje Municipality. I started part time with my studies as a Functional Therapist at Perspektief Opleidingskollege in Potchefstroom. After resigning as a Personal Assistant, I worked for 2 years as a Manager for Nappies and Soap. Gladly I can say today I am a Functional Therapist and MLNP Life Coach who is working in Kimberley. I can see God’s hand in my life as I am looking back to see the different things I have gone through in the past, to do what I am doing know.