Mnr Frans van der Merwe

Mnr Frans van der Merwe

Ek is ‘n gesinsman met twee kinders. Na my studies in Rekeningkunde het ek die besgheids wêreld betree en meer as 30 jaar se ondervinding opgedoen. Ek bedryf nogsteeds my eie besighede maar nadat my kinders begin ooneem het is dit tyd om te begin terug ploeg.

Dit sal ‘n voorreg wees om ‘n verskil te bewerkstellig in ‘n klient se lewe en sodoende te verseker dat hul die beste weergawe van hulself te word.

Faan Krüger

Faan Krüger

Vir meer as 25 jaar het ek in die Personeel- en Opleidingsveld gewerk. Vir die volgende aantal jare het ek my eie besigheid bedryf en waardevolle ervaring opgedoen in die bedryf daarvan.

‘n Aantal jare gelede het ek ‘n “Life Coaching”-program gedoen wat via “Skype” deur Prof. Joseph Umidy van Regent Universiteit in die VSA vir ons aangebied was.

My opleiding as “Life Coach” het ek in 2020 voltooi onder die leiding van Edgar Phillips en Dr Bertie Hanekom van “Perspective Training College” en “Institute of Multi-Level Neuro-Processing” deur middel van die “Neuro-Coach Method”.

Gesien in die lig van die feit van my jare ervaring in die Personeelbedryf en eie ondernemings het ek besluit dat ek graag ‘n bydrae wil maak om mense te help om hulle doelwitte en drome te bereik. My God-gegewe roeping en passie vir mense het my gelei om hierdie uitdagende taak aan te pak.

Although everything said above is in Afrikaans, English speaking people are also welcome to make contact and be served in English.

Me Elfreda Breytenbach

Me Elfreda Breytenbach

Ek is `n entoesiastiese, vriendelike mens met `n hart vir ander.

Ek beskik oor honneurs grade in beide Sielkunde en Kriminologie tesame met vier jaar se ervaring as `n vrywilligers- werker by verskeie organisasies wat omsien na hawelose kinders/tieners, asook `n organisasie wat persone help om hul lewens oor te begin na verslawing.

Ek help graag waar ek kan en is nie bang vir nuwe uitdagings nie. Ek is doelgerig, lewenslustig, georganiseerd en glo in voortdurende selfontwikkeling.

Dorita Ver Loren van Themaat

Dorita Ver Loren van Themaat

Ek praktiseer 18 jaar reeds as ‘n arbeidsterapeut met spesialisering in die veld van beroep gesondheid en ongeskiktheid bestuur. My agtergrond in litigasie, korporatiewe arenas, versekering industriee sowel as die mediese miljieu (beide internasionaal en in Suid Afrika) stel my in staat om van ‘n wye kennis- en ervarings basis my kliente te help om hul doelwitte te bereik. Elke persoon ervaar een of meer keerpunte in hul lewe wat ‘n betekenisvolle swaai in hul lewens pad teweeg bring. Ek glo dat wanneer die raamwerk in plek is, word ‘n besonderse geleentheid geskep vir die klient om nuwe sleutels te ontdek. Wanneer jy met die regte sleutel(s) in jou hand staan is die opsies voor jou nimmereindigend.

Mev. Chantelle Grobler

Mev. Chantelle Grobler

My liefde en passie vir mense gee my die dryf om elke dag met ywer en hoop in te gaan. Hoop dat mense se harte en gemoed aangeraak sal word deur my leiding en dat hulle sal bemoedig voel om ‘n manier vind om te wen.

Antonette Schminke

Antonette Schminke

I’m a credited NBI-Practitioner and my goal, my work, my passion is to help connect people to themselves.
My aim is to give guidance to adults and children regarding their thinking preferences, reaching their goals and full potential and to coach individuals
valuable insights into their thinking preferences.

I am also running a divorce support group called Guarding Your Heart, giving support to individuals going through divorce or seperation.

Dr Hester Myburgh

Dr Hester Myburgh

Ek is ’n Dosent aan ’n Bybel Kollege. Ek het ‘n PhD verwerf te Commonwealth Universiteit. Ek het ‘n Nagraadse Diploma deur Perspektief Kollege behaal. Ek het ‘n Gevorderde Diploma in Bybelse Beradering te Filadelfia Kollege Bloemfontein. Ek het die TIR kursus gedoen vir Trauma. Diploma te Synergetica Academy NEURO-LINGUISTIC PROGRAMMING
Ek het ’n passie om met mense te werk en om mense met emosionele pyn en fisiese pyn by te staan en te help. Ek werk met Jong Mense en daarom het ek ‘n groot liefde om jong mense te help met probleme. Ek is ‘n dosent vir Jong mense.
Ek wil graag mense weer terugkry na die plek waar hulle, hul drome kan verwesenlik.

Elize du Plessis

Elize du Plessis

I am Elize du Plessis, creative artist at heart and curious by nature. We have been blessed with four children, whom are all married and have an added blessing of six grandchildren. For In my professional capacity about 18 years I have been providing support and guidance to people. I started my studies and career as a counsellor, which later evolved into a coaching practice. My own healing journey starts after I was diagnosed with chronic fatigue syndrome/Fibromyalgia during 1997. This sent me on a quest to explore what is at the root of my condition. It has become a healing journey where I discovered the benefit and healing properties of natural health modalities as well as the process of being creative. The insights and studies I completed during these years enable me today to provide guidance and support to people who are in need of it.

Adré Potgieter

Adré Potgieter

As an ETA qualified fitness Instructor, Social worker in private practice (BA Social Work, Stellenbosch University), Neuro-life coach (MLNP), and Counsellor I am passionate about helping people. Having lived and worked in the UK, Netherlands and South Africa for 20 years broadened my horizons in terms of vision and life experiences.

High frustration levels, stress, trauma’s and setbacks in life causes us to doubt ourselves and our abilities. It steals our productivity, joy, dreams and creativity and limits our potential. I also cause havoc in our relationships.

Whether on the sport field, in the office, in the classroom (school or university) or within yourself it is possible to reach your dreams and goals of optimal functioning and thriving. I would love to help you have less stress, bigger dreams, more creativity and more energy to reach your goals.

“From surviving to thriving by healing the past, shaping the future.”

Tersia Smit

Tersia Smit

I provide personal coaching customised for each of my clients. I specialise in coaching effective communication skills and stress management. Through my coaching you will learn how to balance your work and personal life, gain the skill of time management, grow in your emotional intelligence, set personal goals and learn how to develop your dream into reality.

I am passionate about people and love helping individuals achieve their goals and become all that they can be. For the past 21 years I have devoted my life to coaching and guiding people from all walks of life towards success. It has been a joy to see countless men and women break through the barriers that kept them from reaching their potential.