Ek doen graag Multi-Level Neuro-Processing (MLNP), spesifiek trauma, egostate, spot gazing, Emotional Freedom Therapy, asook Couple’s Therapy waartydens ek paartjies leer om op die regte manier te kommunikeer, veral tydens konflik

Dalene Tomlinson