Saartjie van Rooyen

Saartjie van Rooyen
Business Name: Saartjie van Rooyen
Short description: Dit is my passie en skeppingsdoel om seer en stukkende mense te help om lewensvraagstukke vanuit ‘n geloofsperspektief te hanteer en hulle dan te begelei om weer selfwaarde te kry.
Hiervoor maak ek gebruik van verskeie tegnieke om hulle te help, wanneer hulle swaarkry om te praat, want dis nie altyd maklik om te erken dat jy ‘n probleem het of dat jy hulp nodig het nie.
Specializes in…:

Ek is ‘n geregistreede Pastorale Terapeut
Ek maak graag gebruik van MLNP in my sessies.
Ek is ook onderrig in Brainspotting en maak ook soms daarvan gebruik.
Ek doen ook soms EFT waar nodig mag wees.

Business Phone Number: 0825502778
Business Address: Langenhovenpark, Bloemfontein
ZIP Code: 9330

Send Message to listing owner

Listing Title: Saartjie van Rooyen

Saartjie van Rooyen