Ds. Thabo Pienaar

Ds. Thabo Pienaar
Business Name: Ds. Thabo Pienaar
Categories: ,
Short description: Ek het 30 jaar ondervinding as predikant en pastor asook ondervinding op top bestuursvlak in die publieke sektor. My gawe en belangstelling is om mense te help om hulle potensiaal te ontsluit om hul doelwitte te bereik. Ek hou daarvan om met mense te werk en deel te kan wees van mense se “wow”-ervaring wanneer insigte skielik ontsluit word.
Specializes in…:

Ontsluiting van potensiaal

Doelwitstelling

Business Phone Number: 083 349 6588
Business Address: Nelspruit / Witrivier
ZIP Code: 1240

Send Message to listing owner

Listing Title: Ds. Thabo Pienaar

Ds. Thabo Pienaar