Lizáhn Oosthuizen

Lizáhn Oosthuizen
Business Name: Lizáhn Oosthuizen
Short description: My passie is om ‘n mense te begelei om op ‘n beter plek in hulle lewens te kom en die beste weergawe van hulleself te word!

Ek glo persoonlike ontwikkeling is van uiterste belang – in my persoonlike en professionele hoedanigheid. Ek is ook oortuig daarvan dat deurlopende life coaching deel van elke persoon se lewe behoort te wees!

Ek het ondervinding in verskeie vorme van terapie, werk met individue, groepe en gemeenskappe, asook die aanbied van werkswinkels.
Specializes in…:

Life Coaching
Career coaching
Business Coaching (includes team building, debriefing, recruitment, etc.)
Sport Performance Enhancement
Trauma relief
Couples counseling (also pre-marriage)
Groep debriefing
Workshops

 

Business Phone Number: 074 630 4597
Business Address: Krugersdorp
Online
ZIP Code: 1739

Send Message to listing owner

Listing Title: Lizáhn Oosthuizen

Lizáhn Oosthuizen