Annelize Ploos van Amstel

Annelize Ploos van Amstel
Business Name: Annelize Ploos van Amstel
Short description: Die mens is nie gemaak om te stagneer nie, daarom glo ek mens kan altyd groei en verbeter in verskeie aspekte van mens se lewe. Daar is soveel hindernisse wat jou vashou en verhoed om te groei en jou volle potensiaal te bereik. Ek het ‘n groot hart vir mense en wil graag hulle help in die genesingsproses en om hulle te bevry van dit wat hulle weerhou van hulle doelwitte en geluk. Mens moet nooit glo dat jy alleen deur uitdagings hoef te gaan of skaam te voel om hulp te vra nie, want almal verdien om gelukkig te wees en optimaal te funktioneer.
Specializes in…:

Life Coaching

Trauma Relief

Career Coaching

Business Phone Number: 083 400 6252
Business Address: Krugersdorp
ZIP Code: 1739

Send Message to listing owner

Listing Title: Annelize Ploos van Amstel

Annelize Ploos van Amstel