Sonia Swart

Sonia Swart
Business Name: Sonia Swart
Categories:
Short description: Dis my voorreg en passie om mense, onder leiding van die Gees en deur ‘n goeie kwota Afrikaanse kommin-sens (en humor!), so te begelei dat hulle op hul beurt ook wounded healers kan word.
Specializes in…:

Voorkoming van uitbranding.

Vernuwing van denke tot gesonde denkpatrone.

Heling en sterkte deur eerlike egtheid en kwesbaarheid (authenticity and vulnerability)

BNeuro-terapie (konsentrasie- en geheue verbetering, uitvoerende funksies, prosesseringspoed, ensomeer vir ouderdomme 6–106.)

Business Website Address: http://www.integernetwork.com
Business Phone Number: 082 446 2275
Business Address: Kaapstad (Noordelike voorstede)
ZIP Code: 7561

Send Message to listing owner

Listing Title: Sonia Swart

Sonia Swart