Dalene Tomlinson

Dalene Tomlinson
Business Name: Dalene Tomlinson
Short description: Ek is ‘n gekwalifiseerde maatskaplike werker, maar werk nie tans. Ek woon naby die see en is tans besig met my Nagraadse Diploma in Funksionele Terapie. Ek hou daarvan om te sien hoe mense kan ontslae raak van ou negatiewe emosies.
Specializes in…:

Ek doen graag Multi-Level Neuro-Processing (MLNP), spesifiek trauma, egostate, spot gazing, Emotional Freedom Therapy, asook Couple’s Therapy waartydens ek paartjies leer om op die regte manier te kommunikeer, veral tydens konflik

Business Phone Number: 082 499 2294
Business Address: Gansbaai, Franskraal, Uilkraalsmond, Stanford, Pearly Beach, Bredasdorp, Hermanus
ZIP Code: 7200

Send Message to listing owner

Listing Title: Dalene Tomlinson

Dalene Tomlinson