Rita le Roux

Rita le Roux
Business Name: Rita le Roux
Short description: Ek is ‘n vriendelike, empatiese persoon wat volwassenes en kinders graag wil help. Ek biedien God se liefde met passie!!

Ek het HOD opleiding asook Kleuteropleiding. Ek het 40 jaar kleuterskool ondervinding. Ek kan ook met gestremde en outistiese kinders werk.

Ek het opleiding deur Dr Rinda Blom ontvang in sandterapie, speelterapie, assessering van kindertekeninge en tauma in kinders.

Ek is ‘n opgeleide MLNP Life Coach.

Ek glo daaraan om nie moed op te gee nie!! Voortdurende ontwikkeling van my eie menswees is hoog op my prioriteitslys, want daardeur kan ek die beste metodes gebruik om deurbrake en resultate te verseker!
Specializes in…:

Life Coaching

Sand- en speelterapie

Assessering van kindertekeninge

Trauma in kinders

 

Business Phone Number: 083 771 6615
Business Address: Klerskdorp, Stilfontein, Orkney
ZIP Code: 2570

Send Message to listing owner

Listing Title: Rita le Roux

Rita le Roux