Emeritus Rev Johnny Nel

Emeritus Rev Johnny Nel
Business Name: Emeritus Rev Johnny Nel
Short description: Na meer as 40jaar, sedert sekondere skoolopleiding, in die “Arbeidsmark”waarvan 3 lewenssiklusse van 17jaar en 6jaar Teologiese opleiding opmerklik is. Aangesien dit(17jr) die kenmerk van my lewe geword het het ek verlede jaar(2019) uit voltydse gemeente bediening as Bedienaar vd Woord, as 3de Lewenssiklus getree om n 4de siklus, die van Life Coach, binne te gaan. Dit het ten doel om my Lewensroeping, die Hulpverlenings professie vanaf n ander platform te betree maar nog steeds mense met wie ons in aanraking kom positief te beïnvloed en sodoende die omgewing waar binne ons leef en werk n beter plek te probeer maak.
Specializes in…:

Life Coach
Relationship Counselling
Trauma Relief

Business Phone Number: +264 81 268 9956
Business Address: Swakopmund

Send Message to listing owner

Listing Title: Emeritus Rev Johnny Nel

Emeritus Rev Johnny Nel