Mnr Christo Reyneke

Mnr Christo Reyneke
Business Name: Mnr Christo Reyneke
Short description: Ek is n energieke, vriendelike en liefdevolle persoon wat ander mense net wil help en seker maak hulle benut hul Godgewe talente ten volle. Ek is in my vroeë 20s en moes al verskeie teleurstelings in my kort lewe oorkom.

Ek het by Centurion Akedemie in Klerksdorpn gestudeer toe ‘n gru-motorongeluk my droom om ‘n wildbewaarder te word aan skewe laat spat. Ek het opgestaan na die ongeluk en besluit dat ek ‘n sukses van my lewe wil maak. Ek is doelgerig, nie bang vir uitdagings nie, energiek en vol grappe. Ek wil dit wat ek uit my teleurstelings geleer het, gebruik om ‘n verskil in ander persone se lewens te maak.
Specializes in…:

Life Coaching

Business Phone Number: 071 675 7908
Business Address: Wesselsbron, Hoopstad, Bothaville

Send Message to listing owner

Listing Title: Mnr Christo Reyneke

Mnr Christo Reyneke