Dr Hester Myburgh

Dr Hester Myburgh
Business Name: Dr Hester Myburgh
Short description: Ek is ’n Dosent aan ’n Bybel Kollege. Ek het ‘n PhD verwerf te Commonwealth Universiteit. Ek het ‘n Nagraadse Diploma deur Perspektief Kollege behaal. Ek het ‘n Gevorderde Diploma in Bybelse Beradering te Filadelfia Kollege Bloemfontein. Ek het die TIR kursus gedoen vir Trauma. Diploma te Synergetica Academy NEURO-LINGUISTIC PROGRAMMING
Ek het ’n passie om met mense te werk en om mense met emosionele pyn en fisiese pyn by te staan en te help. Ek werk met Jong Mense en daarom het ek ‘n groot liefde om jong mense te help met probleme. Ek is ‘n dosent vir Jong mense.
Ek wil graag mense weer terugkry na die plek waar hulle, hul drome kan verwesenlik.
Specializes in…:

Addictions Recovery
Behavioural Change Facilitator and Wellness Coach
Career Coach
Performance Enhancement
Relationship Counselling
Trauma Relief
Weight Management
Na aborsie beraading – Jong dames wat deur aborsies gegaan het en sukkel om hulself te vergewe.

Business Phone Number: 083 245 6060
Business Address: Suidelike en Noordelike voorstede van Kaapstad, veral Constantia
ZIP Code: 7800

Send Message to listing owner

Listing Title: Dr Hester Myburgh

Dr Hester Myburgh