Johan Dunn

Johan Dunn
Business Name: Johan Dunn
Short description: Na 15 Jaar in die IT bedryf is ek nou bevoorreg om as bedienaar van die Woord (predikant) voltyds in diens van God te kan staan. Daardeur kry ek die heerlike geleentheid om saam met die kroon van God se skepping (mense) te kan werk; om saam te groei tot heel-word en meer volkome mense om voluit te lewe tot eer van God.
Specializes in…:

MLNP & Pastorale Berading

Addictions Recovery

Relationship Counseling

Trauma Relief

 

Business Phone Number: (+264) 081 336 5694
Business Address: Keetmanshoop (primêr), Mariental, Rosh-Pinah, Luderitz
ZIP Code: 52001

Send Message to listing owner

Listing Title: Johan Dunn

Johan Dunn