Ds Johannes van der Merwe

Ds Johannes van der Merwe
Business Name: Ds Johannes van der Merwe
Short description: Ek help graag mense wat nuwe of groot drome het, maar dalk nou oorweldig, vasgeval of onseker voel, om weer op koers te kom en hulle doelwitte te bereik. Ek is vriendelik en het ’n hart vir mense.

Ek is ’n entoesiastiese volgeling van Jesus Christus, opgelei in teologie, maar ek respekteer mense se oortuigings. Ek het dertig jaar ondervinding in kerklike bediening en het al baie mense deur verskillende situasies begelei. Ek het ook ondervinding as kontemplatiewe spirituele begeleier.

Ek raak opgewonde as mense groot drome het en hulleself wil verbeter en ontwikkel ten opsigte van hulle emosionele en geestelike volwassenheid en ek sal graag die prosesse wil fasiliteer.

Ek is bereid om fasilitering oor ’n lang afstand te doen (bv. dmv Zoom).
Specializes in…:

Life Coaching

Business Phone Number: 074 142 3456
Business Address: Nelspruit/Laeveld/Mpumalanga
ZIP Code: 1200

Send Message to listing owner

Listing Title: Ds Johannes van der Merwe

Ds Johannes van der Merwe