Mnr. Riaan du Plessis

Mnr. Riaan du Plessis
Business Name: Mnr. Riaan du Plessis
Short description: Ek is ‘n mens mens…ek voel my roeping in die lewe is om ander te help. Ek het ‘n diploma in” Grahic designing”en ook diploma in Biblical Therepy…Agv van my kreatiewe natuur wat ek en my ma deel het ons ons eie design winkel begin waar ons werk van beigheids kaartjies tot groot borde op geboue tot “vehicle wrapping”.
Ek doen graag berading van tyd tot tyd veral met die ouers wat soveel seer het.

Ek is ‘n selfversekere jong man, doelgerig,lief vir die lewe… Al raak ek net een persoon dan het ek iets grootes gedoen deur Jesus wat my die krag gee…ek glo mens moet “inovative”wees uit die boks dink..
Specializes in…:

Life Coaching

Business Phone Number: 079 810 5264
Business Address: Witbank, Middelburg
  • Mnr. Riaan du Plessis

Send Message to listing owner

Listing Title: Mnr. Riaan du Plessis

Mnr. Riaan du Plessis