Mev Adri Breedt

Mev Adri Breedt
Short description
Want U het my niere gevorm,
my in my moeder se skoot geweef.
Ek loof U, omdat ek so vreeslik wonderbaar is;
wonderbaar is u werke!
En my siel weet dit alte goed.(Ps139:13,14)
My passie is dat elkeen die werklikheid dat hy/sy wonderlik en wonderbaar geweef is, sal beleef t.s.v traumatiese kinderjare, gebroke verhoudings, onvervulde behoeftes en die pyn wat die lewe meebring in enige vorm.
Ek wil by ‘siele’ inhaak om na blywende verandering te beweeg sodat elkeen sy/haar unieke menswees kan ontdek, waardeer en uitleef.
Specializes in…

Studiemetodes vir kinders: Gr 4-7 en Gr 8-12
(Ouerbegeleiding ingesluit om dmv insig in Karakter en Brein Dominansie, kind se uniekheid te ontdek en te waardeer)

Hersaamgestelde gesinne

Kinders: emosionele probleme

Emotional Freedom Technique (EFT)

Multi-Level Neuro-Processing (MLNP)

082 469 1439
Business Address
Nelspruit
Contact listing owner

Send Message