Short description
Ons almal kry een aardse lewe en kan kies hoe ons dit leef…of nie.
My beroep van 23 jaar as Arbeidsterapeut en juis omdat ek kies om die lewe te LEEF, het my geleer dat om die geheimenis van jou potensiaal te ontdek en ontwikkel is deel van hierdie reis….
Dit is magic om te sien hoe mense dan die lewe LEEF en geniet en glimlag en bly groei en groei….
I am fully bilingual and would love to facilitate your journey in becoming the best created you!!

Specializes in…
Behavioural change facilitator and wellness coach
Life coach