Annekie Teessen

Annekie Teessen
Short description
Ek is ‘n positiewe persoon wat gesin en familie hoog aanskryf. Ek is tans ‘n onderwyseres, met 30 jaar ervaring en veral Tieners, is my passie. Om hulle te help ontwikkel, in hulle menswees, sodat hulle ‘n sinvolle bydrae kan lewer as volwassenes, in die samelewing, is my dryfkrag.
My voorreg sal ook wees om vroue te ondersteun om te bly groei sodat hulle optimaal as vrouens en moeders hulle gesinslede kan ondersteun.
My droom is my eie Terapeutiese/Life Coach praktyk.
Specializes in…

Behavioural Change Facilitator and Wellness Coach
Career Coach
Relationship Counselling
Trauma Relief
Leadership Development

082 823 3620
Business Address
Upington en Noord Kaap
Contact listing owner

Send Message