Annique Senekal

Annique Senekal
Short description
Ek is ‘n oud-onderwyseres, en tans ‘n Doktorsgraad student in Opvoedkundige Sielkunde, wie se hart klop vir mense van alle ouderdomme en wie in geloof staan vir die genesing en bou van bevredigende verhoudings.

In die 16 jaar as Onderwyseres, het ek met ouer- en kinderverhoudinge binne skoolverband gewerk. As ‘n lewenslange leerder en passie vir Inklusiewe Onderrig en Opvoedkundiege Sielkunde, en veral as Ma van twee dogters het ek begrip vir die dinamika wat elke gesin uniek maak. Ek is getroud en woon in Beaufort-Wes saam met my man en twee dogters van waar ek in die Karoo reis om ouers en skole met basiese beginsels te bedien en sien uit daarna om ook persone te kan ondersteun met hul lewenspad deur Life Coaching!
082 853 2025
Business Address
Beaufort-Wes en Karoo distrik
ICR Registration

ICR Registration
Contact listing owner

Send Message