Belinda Nel

Belinda Nel
Short description
Belinda Nel is 12 jaar lank getroud met ‘n hardwerkende boer en is ‘n passievolle Mamma van twee pragtige kinders, ‘n dogter en ‘n seun. Sy spandeer haar ekstra energie as ‘n Lewens – en loopbaan afrigter asook bestuurderes van ‘n suksesvolle Nasorg sentrum in Riversdal.

Kinders & volwassenes se emosionele intelligensie en welstand is vir haar baie belangrik. Sy is passievol en propvol positiewe energie. Haar hart is dat kinders & volwassenes hul volle godgewe talente en potensiaal bereik. ‘n Betekenisvolle lewe vir hulself opeien en kan geniet in oorvloed.
Specializes in…

Life Coach
Career Coach

072 356 8189
Business Address
Riversdale, Albertinia, Gouritsmond, Heidelberg, Swellendam & Stilbaai asook Jongensfontein
Contact listing owner

Send Message