Short description
Ek is lief vir mense wat ookal hul ouderdom. My passie is om met mense te werk en hul te motiveer na die volgende hoogte in hul lewe. Dit vind plaas deur ‘Life Coaching and Counseling”, ‘Career coach’ om kinders toe te rus vir hul toekoms en so ook aspekte wat in hul pad staan om hul doel te bereik.
Ek is ook ‘n gekwalifiseerde ‘Counsellor’ met die visie om die Lig van die Lewe oor te dra.
Ek is ook ‘n gekwalifiseerde ‘Counsellor’ met die visie om die Lig van die Lewe oor te dra.
Specializes in…
Life Coaching
Career Coaching
Trauma Relief
Counselling Adults and Children