Chrissie du Preez
Short description
In die voltydse bediening sedert 1983 saam met my man in die AGS van SA. Sedert 2004 in Komatipoort, Herderspaar in Komatipoort. Ek is 64 jr oud en my begeerte is om mense te help om oorwinning te kry oor dit wat hul terughou om ‘n vol lewe te lei. Ma van 2 dogters en ‘n aangenome seun, ouma van 4 kleindogters.
0825295942
Business Address
Komatipoort, Mpumalanga
Categories

Send Message to listing owner