Short description
Dr Christo Nel is reeds sedert 1979 voltyds in bediening in die Kerk van die Here Jesus
• Vir 4 jaar Kapelaan in die SALM
• 14 en ʼn halwe jaar predikant in die NG Kerk
• Vir 10 jaar in vernuwingsgemeentes as leraar
• En het sedert 2004 nasionaal en internasionaal in alle dele van die Liggaam van Jesus God se mense toegerus en bedien
• Sedert 2000 bedien dr Christo gelowiges op al die kontinente in die wêreld weekliks digitaal oor die Internet
Dr Christo is teologies opgelei as Pastorale Berader, en het ook sy doktorale eksamen aan die Universiteit van Pretoria gedoen in Pastorale Sorg.
Vanuit sy ervaringe in die SALM gedurende die Bosoorlog, en sy eie ervaring met Post-traumatiese Stres, Kroniese Immuundisfunksie, angs en depressie, kon hy honderde eks-soldate, Weermag veterane en lede uit die Polisie pastoraal begelei.
Dr Christo is ook by die CPSC geregistreer as Gevorderde Professionele Christelike Pastorale Berader (Reg. Nr. 2018P00076)
Hy is geregistreer by die ICR as International Coach Practitioner.

Specializes in…
Addiction Recovery
Behavioural Change Facilitator and Wellness Coach
Business Coach and Mentor
Life Coach
Career Coach
Counselling in Relational Behaviour
Trauma Relief
Pre-marital and Marriage counselling
Teenagers
PTSD
Chronic Fatigue Syndrome