Short description
Elke mens se storie is uniek.
Soms is die storie nie soos wat ons dit wou gehad het
nie, en dan het mens hulp nodig om dit te prosesseer.
Ander kere het mens leiding nodig om ‘n ideaal te laat realiseer.
Ek spesialiseer in persoonlike identiteit.
Ek help mense om hulleself beter te verstaan:
*Hoe jy met ander mense kommunikeer
*Hoe jy met ander mense saamlewe
*Hoe jy met jouself saamlewe
Kom drink ‘n koppie tee.
Ek luister na JOU storie.
Dit is moontlik om optimaal te kan funksioneer.

Specializes in…
Associate Life Coach
Career Coach
MLNP Facilitator
Relationship Counselling
Trauma Relief
Enneagram Coach
Narratiewe Terapie
Gestalt Terapie