Me Elmi Botha
Short description
Ek het ‘n passie om mense te help. Ek is ’n gekwalifiseerde Onderwseres en het 17 jaar ondervinding as Hoof van Snip en Rissiepit Kleuterskool. Voor dit was ek ’n Para-legal vir 11 jaar.

Ek is ’n gewillige luisteraar en besig met opleiding as ‘n “Associate Life Coach” en vorder goed.
083 641 0663
Business Address
Alberton en omliggende gebiede – op Zoom landswyd

Send Message to listing owner