Ds. Erasmus A. Venter

Ds. Erasmus A. Venter
Short description
Ek is die predikant in die Gereformeerde Kerk Okahandja en diensbaar in die breër kerkverband van die GKSA, met die fokus eerstens op die Koninkryk van God. Ten doel om diensbaar te wees teenoor enige iemand wat behoefte het vir genesing en die instelling van gesonde grense in verhoudings.
Om eerstens die Koninkryk van God te soek in en deur berading, ondersteuning en fasilitering.
Specializes in…

Relationship Counselling
Trauma Relief
MLNP Facilitator

+264 81 260 7487
Business Address
Okahandja, Namibië
Contact listing owner

Send Message