Short description
MY PASSIE…. is om mense te help om bewus te wees dat hulle waardig is om in hul lewe gelukkig te wees. Dít bring mense by die punt van innerlike vrede, sodat hul na hulself op ‘n gesonde manier kan kyk en groei. So kan hulle hul kwaliteite en vermoëns ten volle uitleef.
MY GAWE… is om mense met vertroue en in gemaklike vrymoedigheid te lei om by hul potensiaal uit te kom en so aan hulle vlerke te gee, sodat hulle heel kan wees as mense.
MY KREATIWITEIT… stel my in staat om die mooi in die klein en groot raak te sien en om op ‘n verskeidenheid van maniere medeskepper in skepping te word. Dis ‘n hulpmiddel hoe ander ook die hindernisse in hul lewe kan oorkom.