Isaac Goliath
Short description
Ek is 'n doelgerigte en passievolle persoon wat my toespits om andere te help om by hul drome uit te kom. In my strewe om suksesvol en effektief te wees, span ek alle hulpbronne, kennis, vaardighede asook my ervaring en mensekennis in om toe te sien dat andere ook 'n sukses van hul lewens maak en optimale lewensvreugde kan geniet.
Specializes in...

Life Coaching

073 850 4658
Business Address
Paarl
ICR Registration

Send Message to listing owner