Short description
Ek is ‘n voltydse pastoor in die AGS van SA. Ek is reeds 15 jaar in voltydse bediening. Ondervvinding in huweliksberading. Ek is ‘n opgeleide Lewensafrigter met ‘n MLNP sertifikaat.
Specializes in...

Lewensafrigter

083 654 9005
Business Address
Wolseley, Ceres, Witzenberg vallei

Send Message to listing owner