Juliana Murray

Juliana Murray
Short description
Ek het 54 jaar ondervinding in die finansieële wereld en het ook opleiding gedoen. Ek het verskeie ander kursussse gedoen met die oog op my aftrede om nie by die huis te sit nie maar om my droom om mense te help te bewaarheid. Ek het baie persoonlike ondervinding in my lewe beleef en mense het nog altyd na my toe gekom vir raad en oplossings dus wil ek dit nou op ‘n profesionele wyse aanbied deur ‘n geregistreerde Neuro Life Coach te wees.
0837885651
Contact listing owner

Send Message