Short description
In die verloop van die lewe is daar soms trauma en stresse wat ons lewens negatief beïnvloed. Ek staan graag saam met so ‘n persoon stil sodat hulle dit kan deurwerk en weer met nuwe moed en hoop kan aanbeweeg.
Specializes in…
Die mens se Goddelike doel en Vader se Liefde vir hom/haar is my fokus.
Categories