Lizáhn Oosthuizen
Short description
My passie is om 'n mense te begelei om op 'n beter plek in hulle lewens te kom en die beste weergawe van hulleself te word!

Ek glo persoonlike ontwikkeling is van uiterste belang - in my persoonlike en professionele hoedanigheid. Ek is ook oortuig daarvan dat deurlopende life coaching deel van elke persoon se lewe behoort te wees!

Ek het ondervinding in verskeie vorme van terapie, werk met individue, groepe en gemeenskappe, asook die aanbied van werkswinkels.
Specializes in...

Life Coaching
Career coaching
Business Coaching (includes team building, debriefing, recruitment, etc.)
Sport Performance Enhancement
Trauma relief
Couples counseling (also pre-marriage)
Group debriefing
Workshops

074 630 4597
Business Address
Krugersdorp
Online

Send Message to listing owner

One thought on “Lizáhn Oosthuizen

  • March 31, 2021 at 12:53
    Permalink

    Ja jy kan my naam op die lys sit dankie.

Comments are closed.