Short description
Elke mens is wonderlik tot in sy diepste wese deur God gemaak (Ps. 139:13 & 14 NLV) … en daarom is ek so dankbaar dat lewensafrigting deel van my lewensreis geword het, want ek help graag mense om trauma, stress, uitdagings, beproewings, frustrasies, hartseer, vrese, pyne ensovoorts te kan verwerk sodat hulle met hul God-gegewe gawes en talente hul drome, doelwitte en volle potensiaal kan bereik ten einde ‘n vervulde en godvrugtige lewe te kan lei … ‘n wonderlike mens tot in sy/haar diepste wese soos deur God geskape!
Specializes in…
Life Coach
Wellness Coach
Weight Management
Sport Performance
Stress & Trauma Relief
Ecometric Assessment