Short description
Ek en my man is sedert Desember 1997 inwoners van Nelspruit. Ons het gekom om `n diens te lewer aan skole en aan die gemeenskap. Ons glo dat elke mens `n regverdige kans moet kry om nie net sy eie potensiaal te ontdek nie maar ook om homself te bemagtig vir `n goeie en beter toekoms.
Ek glo dat elke mens oor HOPE potensiaal beskik. Ons is soos `n battery wat vol gelaai is met potensiële energie. Maar as die battery in die laai lê en nie aangewend word waarvoor hy geskep is nie, is hy nie tot veel nut en waarde nie. Ek wil graag mense help en lei om hulle volle potensiaal te bereik, en as jy reeds besig is met die doel waarvoor jy geskep is, en jou battery moet herlaai word, wil ek jou graag begelei met die herlaai proses.

Specializes in…
Life Coaching
TTLP – Tall Trees Leierskap Profiel
Evergreen Parenting