Short description
Ek is ‘n privaat maatskaplikewerker met 24 jaar ondervinding in maatskaplikewerk. Ek het by nie-regeringsorganisasies gewerk en is tans betrokke by ‘n privaat kleuterskool en laerskool in Skeerpoort as maatskaplikewerker.
Dit is ‘n passie vir my om mense (oud en jonk) by te staan en te help om weer in hulleself te glo en die gebrokenheid van die wêreld te kan hanteer sodat hulle, hulle volle potensiaal kan uitleef.
Dit is ‘n passie vir my om mense (oud en jonk) by te staan en te help om weer in hulleself te glo en die gebrokenheid van die wêreld te kan hanteer sodat hulle, hulle volle potensiaal kan uitleef.
Specializes in...
Life Coach
Categories