Susan Leeuwner

Susan Leeuwner
Short description
My passie lê by sportpersone en by mense wat oorwerk en naby aan uitbranding is. Ek wil graag deur middel van ‘n verskeidenheid stresoefeninge ‘n positiewe verskil maak in elke kliënt se lewe – nie net op die sportveld nie, maar ook om op ‘n beter plek in hulself te kom.
Specializes in…

Sportprestasie
Sportbeserings
Stresbestuur

ICR Registration

ICR Registration
Contact listing owner

Send Message