Talita van den Heever

Talita van den Heever
Short description
Ek is ‘n mens wat glo dat dit nooit te laat is om jou drome na te volg, en die beste weergawe van jouself te word nie.

Ek is ‘n gerigestreerde Pastorale- en Kinderberader, wat ook hulp bied met huweliks berading en verslawing.

My passie vir my medemens het my in hierdie rigting gestuur sodat ek ‘n hulpverleuner vir alle ouderdomme kan wees. Ek streef daarna om ‘n positiewe inpak te hê op elke persoon wat my lewenspad kruis.
084 299 7229
Business Address
Upington, Noord Kaap
Contact listing owner

Send Message