Trudie Davids

Trudie Davids
Short description
Dit is wonderlik om te sien hoe mense dit weer begin geniet om te droom, hoe hartseer omskep word in kreatiwiteit, hoe iemand nee kan begin sê en selfvertroue kan kry om hulself te wees voor mense. Ek hou daarvan om met ouer mense, jongmense en kinders te werk en kursusse aan te bied.
Specializes in…

Verbetering van verhoudings
MLNP berading
Vervulling van doelwitte
 

+264 81 252 7596
Business Address
Windhoek
ICR Registration
Contact listing owner

Send Message