Associate Coach

Annemarie Filmalter
Business Name
Short description
I get satisfaction from bringing out the best in others and take pride in contributing to the improvement of people’s skills and knowledge. I had the privilege to be in a managerial position in the corporate world for 27 years and to be able to manage people you need to understand their needs and to get workable solutions around personal and business issues.
I can help you identify strengths and weaknesses and overcome obstacles holding you back from reaching your potential.

A great coach can change a life and this is what I do. I always had Life coach in mind after completing my B. Comm degree with Industrial Psychology as one of my main subjects. I realized that I first had to get the corporate experience and now I am so thankful for the opportunity to live my dream. I am willing to share my skills, knowledge and expertise in order to help other individuals reach their goals.

I am actively invested in the success of others and I want to see people do well and I am willing to teach others in order to help them.

I use my knowledge and understanding effectively in motivating and persuading other to do what needs to be done to achieve goals.
Specializes in…

Life Coaching

0836450962
Business Address
Hartenbos
Zoom
ICR Registration

ICR Registration
Annique Senekal
Business Name
Short description
Ek is ‘n oud-onderwyseres, en tans ‘n Doktorsgraad student in Opvoedkundige Sielkunde, wie se hart klop vir mense van alle ouderdomme en wie in geloof staan vir die genesing en bou van bevredigende verhoudings.

In die 16 jaar as Onderwyseres, het ek met ouer- en kinderverhoudinge binne skoolverband gewerk. As ‘n lewenslange leerder en passie vir Inklusiewe Onderrig en Opvoedkundiege Sielkunde, en veral as Ma van twee dogters het ek begrip vir die dinamika wat elke gesin uniek maak. Ek is getroud en woon in Beaufort-Wes saam met my man en twee dogters van waar ek in die Karoo reis om ouers en skole met basiese beginsels te bedien en sien uit daarna om ook persone te kan ondersteun met hul lewenspad deur Life Coaching!
082 853 2025
Business Address
Beaufort-Wes en Karoo distrik
ICR Registration

ICR Registration
Charl de Beer
Business Name
Short description
Ek was vir 15 jaar in die sending- kerkwêreld gewerk van 2000 tot 2015 en toe vir 7 jaar in motor verkope. Ek het nog altyd `n passie om mense te help om te ontwikkel, die wat deur trauma gaan te help om dit te oorkom, die wat net beter wil doen in hul werk, huwelik, of in besigheid. Ek is daar en wil graag help. Ek het ook my Bmin graad.

My motto “See people not numbers” daarom is elke persoon waarmee ek werk belangrik en nie net nog `n nommer nie maar `n persoon met `n storie. Ek wil help skryf aan jou storie.

Predikante, Pastore, Sales Executives of as jy jou huwelik net nog beter wil maak. Het jy deur trauma gegaan kom ons verwerk dit.
Specializes in…

Life Coach

064 518 1041
Business Address
Pretoria : Ooste van Pretoria (face to face) Maar doen ook
Zoom sessie waar jy ook al is.
ICR Registration

ICR Registration
Elmi Botha
Business Name
Short description
Ek het ‘n passie om mense te help om hul doelwitte en drome te bereik deur vas te stel wat hul moontlik mag terughou sodat hulle die beste weergawe van hulself kan ontdek. Ek is opgewonde om die pad saam met elke kliënt te loop as Associate Life Coach.
083 641 0663
Business Address
Alberton / Johannesburg