Rista du Plooy

Rista du Plooy

Business coach with 22 years corporate experience and passionate about people development.
“Dream big”
“Start small”
“Start now”

Nicolene Benadé

Nicolene Benadé

Ek het ‘n passie daarvoor om mense te help “wat sukkel met die lewe”. Ek glo met die regte terapie en God se hulp kan enige mens hy of sy uitdagings en trauma oorwin.

Me Petronella H Swart

Me Petronella H Swart

Ek is `n vriendelike, behulpsame mens wat graag ‘n verskil wil maak in my medemens se lewe. Niks gee my meer plesier as om mense te help en te verreik nie. Ek voel geroepe om my 2de kans op lewe ten volle te gebruik om die lewe vir almal wat met my in aanraking kom te verbeter.

Ek beskik oor ‘n graad in Sielkunde tesame met ervaring as `n vrywilligers- werker by ‘n organisasie wat omsien na hawelose gestremde volwassenes. Ek het ook al persone met Alzheimer siekte of Dementia of selfs net eensame en hartseer volwassenes gehelp met Speelterrapie waarin ek babapoppe en sagte speelgoed gebruik. Dit was werklik ‘n wonderlike ervaring waarin ek heelwat persone se lewe kon verander.

Ek het n passie vir mense van alle vlakke van die lewe en streef daarna om soveel as moontlik te bereik. Ek is opgewonde en doelgerig asook hardwerkend en georginaseerd om alles moontlik te doen om myself te ontwikkel, sodat ek nog meer kan verrig om ander te help.

Mev Petro Noeth – MPowered

Mev Petro Noeth – MPowered

Meer ‘n half vol glas tipe mens as ‘n half leë glas. Hou van
mense help. Groot, klein maak nie saak nie. Doelgerig en
gedertimineerd.

Cecile Henderson

I have been in the IT Industry for more than 35 years. I have always had a passion to help other people cope with trauma and stress, especially those who are the significant others of people with an addiction or personality disorder.

Through the MLNP Life Coaching approach, I found a powerful process whereby I can help people to identify where they ultimately want to go with their lives, what is keeping them from getting there and how to overcome these and move forward with passion and energy, despite potentially difficult circumstances.

As a Christian, I have a passion to serve God by serving others – to be there for them when they need someone to support and comfort them. I am a patient person and a good listener.

My ultimate vision is to help other people believe in themselves, to realise their full potential, make a difference in what they do and to live with Hope and the Power of the Holy Spirit within each believer!

Willem Glas

Willem Glas

Na 30 jaar in die menslike hulpbronne omgewing help ek nou graag mense om hul persoonlik uitdagings te oorkom asook om by hul passie en drome uit te kom.
Hons BA (Sielkunde) MBA. Chartered HR Professional.

Henk van Zyl

Henk van Zyl

Ek is ‘n pastorale berader met 12 jaar ondervinding in die voltydse bediening en 7 jaar privaat praktyk ondervinding. Ek is tans besig met my tweede jaar in Praktiese Teologie vir spesialisasie in “Advance Pastoral Care and Counselling”. Ek is 18 jaar getroud en het twee kinders op laer skool.

Chantell Oosthuizen

Chantell Oosthuizen

My heart is to help people, especially children, and assist them to reach a better and healthier place within themselves. To guide them through the process of a more meaningful life and reaching their full purpose and potential.