In Training

Mev. Alit van den Berg
Address: Stellenbosch
Somerset-Wes
7600
Short description:
Ek is ‘n energieke persoon wat ‘n passie het om met mense te werk en ‘n positiewe bydrae te lewer.
Business Phone Number:
082 509 8230
Annekie Teessen
Address: Upington en Noord Kaap
8801
Short description:
Ek is ‘n positiewe persoon wat gesin en familie hoog aanskryf. Ek is tans ‘n onderwyseres, met 30 jaar ervaring en veral Tieners, is my passie. Om hulle te help ontwikkel, in hulle menswees, sodat hulle ‘n sinvolle bydrae kan lewer as volwassenes, in die samelewing, is my dryfkrag.
My voorreg sal ook wees om vroue te ondersteun om te bly groei sodat hulle optimaal as vrouens en moeders hulle gesinslede kan ondersteun.
My droom is my eie Terapeutiese/Life Coach praktyk.
Specializes in…:

Behavioural Change Facilitator and Wellness Coach
Career Coach
Relationship Counselling
Trauma Relief
Leadership Development

Business Phone Number:
082 823 3620