Johan Dunn

Johan Dunn

Na 15 Jaar in die IT bedryf is ek nou bevoorreg om as bedienaar van die Woord (predikant) voltyds in diens van God te kan staan. Daardeur kry ek die heerlike geleentheid om saam met die kroon van God se skepping (mense) te kan werk; om saam te groei tot heel-word en meer volkome mense om voluit te lewe tot eer van God.

Mev Marian Snyman

Mev Marian Snyman

Ek is ‘n mense mens wat met alle mense oor die weg kom.

Dit is my passie om met mense te werk en te sien hoe hulle opnuut besef dat hulle nog kan droom, maak nie saak van jou ouerderdom nie, en hulle lewens kan verbeter en hul potensiaal kan bereik en ‘n sukses maak.

As jy jou lewe wil verander, begin vandag, want môre is dalk te laat.

Brigitte Greyling

Brigitte Greyling

Trauma berading en werk ook graag met kinders. Ek kombineer pottery klasse met berading wanneer ek met kinders werk.